Home / Tag Archives: Tempo Toekenning

Tag Archives: Tempo Toekenning

Feed Subscription

Len Muller: Oog van die Storm

Len Muller: Oog van die Storm

Die Oog van die Storm sien Muller se Tweede Album. Deur Jaco Lotriet Miskien lê die vreugde van die lewe daarin om al die verskillende seisoene van die lewe te aanvaar. Om die geleenthede wat elke seisoen bied, te vier. Dit is juis hierdie tema wat deurgans op Len Muller se nuwe album na vore gebring word. Met hierdie blymoedige mantra het die onverskrokke oud-inwoner ...

Read More »

Kaleidoskoop: Gunsteling Seisoen

Kaleidoskoop:  Gunsteling Seisoen

‘n Album ‘Stukkie vir Stukkie met Hart en Hand aanmekaar Getimmer’ Deur Louw Mulder Vat nou byvoorbeeld die klanke van Mumford and Sons, asook die Lumineers wat eerskomende maand hier in Suid-Afrika optree, sit ‘n tikkie varsgeskryfde woordkuns en die mooiheid van Afrikaans daarby, en jy kom na aan ‘n beskrywing van Kaleidoskoop se musiek. Ek was bevoorreg om die bekendstellingsgeleentheid van Kaleidoskoop se nuwe ...

Read More »

Sharoney: Wees my Held

Sharoney: Wees my Held

Sharoney se nuwe enkelsnit en musievideo Wees my held Met treffers soos Een Keer, Prinses en Fairytale, het Sharoney haarself gedurende die laaste twee jaar aan die publiek bekendgestel en bewys dat “if you can dream it, you can do it!”.  Haar debut album, IN ONS FAIRYTALE, is in 2015 benoem vir twee Ghoema toekennings; Nuweling van die jaar en Beste pop album deur ’n vroulike kunstenaar.  Die grootste Afrikaanse tydskrif in Suid-Afrika, Huisgenoot, ...

Read More »
Scroll To Top