Home / Tag Archives: Vaselinetjie

Tag Archives: Vaselinetjie

Feed Subscription

kykNET sorg vir ‘n Wit Warm Winter

kykNET sorg vir ‘n Wit Warm Winter

Kyk Net!  Niks Koue met kykNET! Die winter is dalk behoorlik hier, maar kykNET se vermaak hierdie winter sal jou alles behalwe koud laat. kykNET, DStv-kanaal 144, spog met van Suid-Afrika se top akteurs in die nuwe regsdrama, Fynskrif, wat vanaf 10 Julie om 20:00 te sien is. Kykers kan uitsien na persoonlike en familiedramas tussendeur regsake. Nataniël en sy broer, Edik le Roux, is vanaf 4 ...

Read More »

Susters

Susters

SA se eie Afrikaanse Chick Flick oppad Hierdie Desember kan Suid-Afrikaanse fliekgangers uitsien na die uitreiking van die splinternuwe rolprent “Susters.” Die verhaal gaan oor drie aangenome susters wat van mekaar vervreemd geraak het en hoe hulle op ‘n ontdekkingsreis gaan met die afsterwe van hul moeder. Dis ‘n reis gevul met tere herinneringe, interessante karakters, ongelooflike mooi plekke en dit wat die skoner geslag ...

Read More »

Vaselinetjie

Vaselinetjie

Ek is perfek, want God maak nie Foute nie. Deur Louw Mulder Vroeg in die openingstoneel, ontmoet die kyker die ‘n asemrowende mooi sonsopkoms oor die Namakwalandse berge, maar so raak hierdie natuurskoon vinnig bitter-soet as dit die agtergrond skep vir ‘n ma wat lewe gee aan haar baba, en diè net daar los. Die kyker kom aandagtig tot die idee van die tema geroep, ...

Read More »

Vaselinetjie

Vaselinetjie

Anoeschka Von Meck se Jeugboek word in September as film vrygestel. Vaselinetjie (Helena) Bosman, wie al sedert die boek se eerste vrystelling in 2004 in die harte van lesers kruip, woon by haar liefdevolle ouma en oupa in ‘n piepklein dorpie in die Noord-Kaap. Op 10-jarige ouderdom word sy egter na ‘n weeshuis in Gauteng gestuur omdat sy wit is en nie haar bruin oupa ...

Read More »

Vaselinetjie se Nasionale soektog begin

Vaselinetjie se Nasionale soektog begin

Die voor-vervaardiging van ’n rolprent gegrond op Anoeschka von Meck se bekroonde jeugboek Vaselinetjie is tans in volle swang. Die rolprent Vaselinetjie volg die grootwordjare van Vaselinetjie (Helena) Bosman wat in ’n weeshuis beland omdat sy wit is, maar deur kleurling-grootouers grootgemaak is.  Daar moet sy haar naïwe self verloor om haar eie oorlewing te verseker. Dis wanneer Vaselinetjie verlief raak op ’Texan Kirby’, ‘n aantreklike en vurige kinderhuisseun, dat een van haar grootste uitdagings aangespreek word: die ...

Read More »
Scroll To Top