‘n Film wat bevestig dat dit is als ok. deur Christa Steyn Om ‘n film te maak wat geestesversteurings aanspreek is ‘n brawe ding om te doen, maar dit het akteur en aanbieder, Pietie Beyers, nie ontmoedig om sy eie ervaring van obsessief-kompulsiewe versteuring in ‘n draaiboek en film te omskep nie. Skemerson, wat dus deur ware gebeure geïnspireer is, vertel die verhaal van ‘n jong ...
Read More »Tag Archives: Vir Altyd
Feed SubscriptionSkemerson
New SA Feature shines light on Depression. Depression is an illness like any other; there’s no shame in seeking help. That’s the message of a new film that treats mental illness with warmth, respect and integrity. Mental illness, and the stigma surrounding it, is a critical issue. It’s the central theme of Skemerson, the new film directed by Phillip Rademeyer and written by Pietie Beyers, ...
Read More »Saarkie: Lang Pad
Girl Rockband stel nuwe musiekvideo vir enkelsnit Langpad bekend! Girlband Saarkie verklap dat hul nuwe musiekvideo gaan oor die tyd wat verbystap, terwyl hulle aanhou musiek maak. Tyd gaan verby, klerestyle verander, maar die son sak altyd en kom weer op. As rockgroep, staan die trio ook soos tyd nie stil nie, maar bou hulle elke dag verder aan hul plek in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf. Die ...
Read More »Review: Vir Altyd
Vir Altyd, in ‘n Oomblik Deur Louw Mulder Stage and Screen was breë-bors trots om deel te kon wees van die amptelike premiere van Vir Altyd, wat verlede week in Fourways gehou is. By moontlik een van die beste georganiseerde film premieres wat ons nog bygewoon het, was die kwaliteit, en die hoër geligte standaarde in hierdie industrie, skitterend sigbaar. In die Afrikaanse filmbedryf, ...
Read More »Kaartjies vir Vir Altyd beskikbaar vanaf 4 February
Suid-Afrikaners kan vanaf 4 Februarie 2016 om 12h00 via Ster-Kinekor, die verspreider van die film, kaartjies bespreek vir die nuwe romantiese avontuurfilm VIR ALTYD, wat op 12 Februarie 2016 landswyd in teaters in Suid-Afrika uitgereik word. Net soos in die geval van die lokettreffer Pad na jou Hart, vertolk Ivan Botha en Donnalee Roberts die hoofrolle, en het hul weer saamgespan om die rolprent te skryf en ...
Read More »Joshua na die Reën bring Vir Altyd se Musiek Video
Die musiekvideo vir die liedjie VIR ALTYD, deur Joshua na die Reën, is pas hierdie naweek bekendgestel! Dit is die temalied vir die fliek met dieselfde naam wat vanaf 12 Februarie 2016 in teaters landswyd te sien sal wees. Suid Afrika se gunsteling silwer-doek paartjie, Ivan Botha en Donnalee Roberts, is weer te sien in hierdie romantiese verhaal, en as jy meer wil uitsien, kyk na die ...
Read More »Vir Altyd
“Die grootste avontuur van die jaar – 2016” – Hiermee die eerste kykie na Vir Altyd met die vrystelling van die lusmaker-lokprent. Vir Altyd is ’n romantiese avontuurfilm wat deur dieselfde skrywers, vervaardigers en regisseur as Pad na jou Hart gemaak is. Dié span is opgewonde om vanaf 12 Februarie 2016 hul nuwe storie met almal te deel wanneer dit landwyd in fliekteaters begin draai. ...
Read More »