Do you One2B that person that makes a world of a difference? deur Louw Mulder Soms kruis ‘n mens se pad met die van ‘n liefdadigheidsveldtog, waar die klein biejtie wat ‘n mens kan bydra, die wêreld se verskil kan maak. Ons het afgekom op die goeie werk wat One2B doen, met hulle Koroperatiewe Sosiale Verantwoordelikheidsafdeling, One2B Caring. So… vat die liefde wat jy vir ...
Read More » Home / Tag Archives: Wian Smith
Tag Archives: Wian Smith
Feed SubscriptionHollywood, Hier Kom Ek
Realiteitsreeks vereer SA kunstenaars by Wêreld Kampioenskap. Riaan Grobler en Wian Smith was onlangs in Los Angeles vir ñ baie spesifieke rede… en het alles op kamera vasgevang. Hollywood, Hier Kom Ek, is ‘n nuwe realiteitsreeks op VIA en volg die reis van span Suid-Afrika en Namibië na die Wêreld Kampioenskap van Uitvoerende Kunste. Hollywood, Hier Kom Ek begin uitsaai op VIA vanaf 30 Oktober, elke Dinsdag om 17:00. VIA kan gekry ...
Read More »