Veertien splinternuwe naelbyt-episodes in Tweede Seisoen. ’n Talentvolle span voor en agter die kamera. Ja, kolonel Piet van der Bijl en sy span is terug vir nog ’n reeks! Die Byl vertel die verhaal van kolonel Piet van der Bijl, ’n briljante speurder wat spesialiseer in die vastrek van reeksmoordenaars. Sy hele wese is ingestel op die detail van die lewe en die stukke van die legkaart ...
Read More »Tag Archives: Wilhelm van der Walt
Feed SubscriptionFiesta’s 2019 Wenners
Die 9de kykNET Fiëstas: Hier is die wenners: Die 9de kykNET Fiëstas is op Donderdag 14 Februarie 2019 by die Kunstekaap-teater in Kaapstad gehou en regstreeks op kykNET, DStv-kanaal 144, uitgesaai. Dit was ’n aand ter viering van kreatiwiteit en besonderse prestasies in die uitvoerende kunste. Bennie Fourie het die program as seremoniemeester gelei en is deur Schalk Bezuidenhout, Gideon Lombard, Kay Karriem, Jarrid Geduld ...
Read More »Naledi Theatre Awards 2017: The Nominees
Here they Are. 2016 Top Theatre Performers After much anticipation, the Naledi Theatre Awards is proud to announce the nominees for productions staged during 2016. The Nominations Reveal was hosted by the Market Theatre and took place on 27 March at the Mannie Manim Theatre amidst great excitement from the theatre industry’s key players. BEST THEATRE SET DESIGN Greg King – Suddenly the Storm Karabo ...
Read More »Dop
Twee bekroonde akteurs op een verhoog, André Odendaal en Wilhelm van der Walt, in ‘n komediedrama kragtoer. Frank Venter is die man op straat. Een van duisende daarbuite wat min mense ooit sal ken en wat nog minder sal onthou. Soos elke mens het Frank ‘n storie. Niemand luister na sy storie nie. Dit is dan tog nie so indrukwekkend nie, of is dit? Frank ...
Read More »Fiëstas 2015: Hier is die Benoemdes
Die benoemings vir die kykNET Fiësta-toekennings was vroeër vanjaar op Flits, kykNET se aktuele vermaakprogram, aangekondig. Die Fiëstas is die enigste toekennings in sy soort in die land en akteurs, aktrises, regisseurs, skrywers, musikante en visuele kunstenaars word sedert 2011 vereer vir hul uitsonderlike werk by die land se grootste kunstefeeste. Die Fiëstas word op 18 Februarie 2016 by ’n glansgeleentheid by die Staatsteater in Pretoria ...
Read More »