Tuesday, November 4

Archives

As betowerende filmiese ervaring, het die vervaardigers en verspreiders van Dalene Matthee se Toorbos gevoel dit is ’n moet om te wag tot gehore weer films op die grootskerm kan beleef. Toorbos sal tentatief vanaf 25 September 2020 in teaters te sien wees.

Twee gesinne. Twee huise. Agt weke kwarantyn, is kykNET se splinternuwe realiteitsreeks, Kwarantyn, op ‘n eerste opwipkanaal in die geskiedenis van die Afrkikaanse kanaal.

Latest News
Top Trending
Advertisement
Demo