Browsing: Fathom Media

Jong Man se Seëninge Reën soos Water vanuit die Hemel! Michael Blignaut se tweede enkelsnit, Hemelwater, is onlangs vrygestel en nou volg die musiekvideo vir hierdie inspirerende lied.…

Van die Hart op jou Mou, Tot die Hart se Wens… Die Jazz-prinses van Mosselbaai met die tydlose stem, Sunel, wat bekendheid verwerf het vir haar debuut-enkelsnit, Fickle…

Finalis van The Voice het nuwe video! Samantha Leonard se eerste Afrikaanse enkelsnit, ‘n Duisend Keuses, is gedurende September 2018 vrygestel en is reeds besig om die…

Michael Blignaut stel nuwe enkelsnit Naglig bekend. Michael Blignaut glo net soos Jimi Hendrix, dat musiek jou moeiteloos kan laat goed voel oor die lewe. Sy…