De Priester vier 15 jaar in vermaakbedryf met vrystelling van splinternuwe album Na vyftien suksesvolle jare in die Suid-Afrikaanse vermaakbedryf, het Jak de Priester beslis geen bekendstelling nodig nie. Hierdie bekroonde Pretorianer, met sy sielvolle stem, betekenisvolle lirieke, ritmiese musiek en vermaaklike verhoogpersoonlikheid, het oor die jare diep in sy ondersteuners se harte kom nesskop. Vandag is dié Sally Williams Nougat-sanger ’n gevestigde naam, met ...
Read More » Home / Tag Archives: Hoener met die Rooi Skoene
Tag Archives: Hoener met die Rooi Skoene
Feed SubscriptionHoener met die Rooi Skoene
‘n Aangename Verrassing deur Koos Roets deur Louw Mulder Ná die vorige rolprent van regisseur Koos Roets, ‘n Pawpaw vir my Darling, was my verwagting vir Roets se film hierdie jaar ‘n bietjie onseker, maar my gemoed toe ek by die teater uitloop ná die vertoning van Hoener met die Rooi Skoene was rustig, heel gelukkig en die fliek het my baie vermaak. Soveel só dat ...
Read More »Hoener Met Die Rooi Skoene
Koos Roets se Nuwe Film – Iets heeltemal anders Dis nie ‘n kinderstorie of ‘n feëverhaal nie. Ook nie ‘n drama nie. Nee, die nuwe fliek, Hoener Met Die Rooi Skoene, is ‘n riller-komedie deur die bekende filmmaker, Koos Roets. En hy gaan kykers laat regopsit, ril en skater van die lag. Lizz Meiring wat die rol van Bonnie van der Byl, vertolk sê: “Die karakters is ...
Read More »