Home / Tag Archives: Reynardt Hugo

Tag Archives: Reynardt Hugo

Feed Subscription

Reynardt Hugo se Debuut-enkelsnit Kry ‘n Musiekvideo!

Reynardt Hugo se Debuut-enkelsnit Kry ‘n Musiekvideo!

Reynardt Hugo het beslis geen bekendstelling in vermaakkringe nodig nie. Hy kuier elke aand in sitkamers regoor die land, in die rol van dr. Tertius Jonker op die kykNET-sepie Binnelanders, en was tot onlangs nog deel van die gewilde mansgroep, ADAM. Dié veelsydige ster se debuut-enkelsnit, Die Rivier, is onlangs vrygestel en het soos ’n veldbrand op sosialemedia versprei. Nóú is die musiekvideo van hierdie liedjie, wat reeds ...

Read More »

Adam: Iets in die Water

Adam: Iets in die Water

SA se Top Boy Band bring roering in die Water. Uit die pen van Hugo Ludik, Reynardt Hugo en Nerine Gardiner, stel ADAM hulle nuutste enkelsnit, Iets In Die Water, bekend. “Ek het die inspirasie gekry toe Demi-Leigh Nel-Peters die titel van Mej Heelal ingepalm het in 2017. Ek het gedink Suid-Afrika het al so baie skoonheidstitels verower en met al die ADAM-toere, het ons besef dat Suid-Afrika regtig ...

Read More »

Ons Praat met Franci Swanepoel

Ons Praat met Franci Swanepoel

Die Ervare Glimlag agter Toeks. deur Louw Mulder As ‘n mens terug dink aan die eerste dae van Binnelanders, onthou ‘n mens vir Gys de Villiers in die rol van Dokter Zieg Combrink, sy vrou, wat gespeel is deur Elzette Marschalk, en ook die ervare Jürgen Helberg, wat die rol van Kitte vertolk het. Dan sien jy hierdie gesoute akteurs in die koffiewinkel sit, met ‘n ...

Read More »

Ons Praat met Reynardt Hugo

Ons Praat met Reynardt Hugo

Van Seep-Stêr tot Pop-Stêr… deur Louw Mulder Afrikaanse sepies in vandag se Suid-Afrika sorg vir vermaak. Dít is die woorde van Reynardt Hugo, of in Binneland-kringe beter bekend as Dokter Tertius Jonker. “Mense kan met ‘n karakter vereenselwig omdat hulle dalk iemand soos dit ken,” het Reynardt tydens my onderhoud verduidelik. “Dit is ook ‘n medium wat baie uitdagend is, en as dit reg gedoen word, verskriklik ...

Read More »

Ons Praat met Milan Murray

Ons Praat met Milan Murray

‘n Boheemse karakter wat die Status Quo uit daag! deur Louw Mulder As ek terugdink, back in the day, was Frankie, wat deur die baie bekwame Milan Murray gespeel is, een van my gunsteling karakters in Binnelanders, en dit is juis die rede dat Milan een van die aktrises was wie ek gekies het om mee te gesels, toe Stage and Screen hierdie geleentheid aangebied ...

Read More »

Ons Praat met Desirè Gardner

Ons Praat met Desirè Gardner

Van Daleen tot Carmen, is maar nog net die begin. deur Louw Mulder Almal het lief geraak vir verpleegster Daleen Jonker, Pippa se beste vriendin, Nina se ma, en natuurlik Dokter Tertius Jonker se vrou.  Netso, was alle Binneland-liefhebbers baie ongelukkig toe Daleen uit Pretoria uit trek.  Ter vieringe van Binnelanders se 3000ste episode, het ek kans gehad om met Daleen se rolvertolker te gaan ...

Read More »

Ons Praat met Rolanda Marais

Ons Praat met Rolanda Marais

Van Sepie Feeks, tot Silwerdoek Liefling. deur Louw Mulder In ‘n Netwerk24-artikel wat op 16 Junie 2016 deur Fanie Cronje geskryf is, is daar na Stefanie Malherbe as die ‘Feeks van reeks’ verwys. Ek onthou hierdie karakter nog van die tyd toe Binnelanders ‘n dramareeks op M-Net was.  Stefanie, die ontvangsdame van Dokter Zieg Combrink se praktyk, was die minnares van haar baas, en so ...

Read More »

Adam: Bewe

Adam: Bewe

Afrikaans, met verwerkings wat jou sal laat glimlag van lekker kry. deur Louw Mulder Ten spyte van al die bewe en skeef-loop van ‘n paar drankies te veel, was daar groot partytjie gehou tydens die vrystelling van Adam se nuutste album, Bewe, wat die afgelope naweek by Weiveld, in Pretoria die lig gesien het. Om die musiek op hierdie album lewendig te ervaar, was alles ...

Read More »

Adam: Hoogtevrees

Adam:  Hoogtevrees

ADAM stel eerste enkelsnit, Hoogtevrees, van-af nuwe album bekend!  Na drie suksesvolle albums en ‘n kortspeler saam met Daniel Baron, is die popgroep ADAM kliphard aan die werk aan hul volgende album, Hoogtevrees, wat teen die middel Augustus 2016 op die rakke sal wees.  Hugo Ludik, Reynardt Hugo en Kyle Grant is die drie lede van die groep. Goeie nuus vir stoere aanhangers van die groep is egter ...

Read More »

Sharoney: Wees my Held

Sharoney: Wees my Held

Sharoney se nuwe enkelsnit en musievideo Wees my held Met treffers soos Een Keer, Prinses en Fairytale, het Sharoney haarself gedurende die laaste twee jaar aan die publiek bekendgestel en bewys dat “if you can dream it, you can do it!”.  Haar debut album, IN ONS FAIRYTALE, is in 2015 benoem vir twee Ghoema toekennings; Nuweling van die jaar en Beste pop album deur ’n vroulike kunstenaar.  Die grootste Afrikaanse tydskrif in Suid-Afrika, Huisgenoot, ...

Read More »

Adam with Daniel Baron

Adam with Daniel Baron

Award-Winning English and Afrikaans Dream Team Collaboration.  Say What you Want   He opened for Bon Jovi during their 2013 Because We Can world tour in South Africa and regularly performs in the UK and US. He has won Wawela Music Award for ‘Best Male Artist & Composer’ and was nominated for ‘Best Soundtrack in a Feature Film or Theatrical Documentary’. He recently released his ...

Read More »
Scroll To Top