New International Feature highlights the harsh realities of addiction. A Million Little Pieces is the adaptation of the notorious 2003 bestseller with the same name by James Frey, which offered a visceral account of the author’s time at a rehabilitation centre in the 1990s. An alcoholic and a drug addict, 23 year-old James has two options: treatment or death. After waking up on a plane ...
Read More »Tag Archives: Ster Kinekor
Feed SubscriptionThys & Trix
‘n Bietjie van ‘n Misverstand, Maatjies… Thys & Trix is ‘n skaterlag aksiekomedie met Leandie du Randt Bosch en Bouwer Bosch in die hoofrolle. Thys en Trix is broer en suster en ook ywerige maar onbeholpe polisiemanne. Hulle onderlangse twis veroorsaak dat hulle geskors word nadat hulle die polisiediens wéér in die verleentheid stel. Speurder Solomons ondersoek die bedrywighede van ‘n misdaad-sindikaat in ‘n eksklusiewe gholflandgoed buite Mosselbaai. Vanweë hulle ‘vanilla-voorkoms‘ word Thys & ...
Read More »Meerkat Maantuig
Die wereld is so groot soos jou verbeelding. Die bekroonde film, Meerkat Maantuig se lokprent is nou aanlyn te sien! Meerkat Maantuig het by vanjaar se Silwerskermfees die toekenning vir Beste Kinematografie verower en word op 16 Maart 2018 landswyd vrygestel. Meerkat Maantuig is geïnspireer deur die jeugnovella Blinde Sambok deur die bekende Suid-Afrikaanse skrywer, Riana Scheepers. Die skrywer van die film, Hanneke Schutte, het besluit om die boek as ‘n uitgangspunt ...
Read More »Waar kan Jy Jagveld Sien?
Jagveld begin hierdie Vrydag Draai… Maar Waar? Jagveld is ‘n Afrikaanse Riller wat gehore op die punte van hulle stoele sal hê, en sluit in akteurs soos Leandie du Randt, Neels van Jaarsveld, Tim Theron, Bouwer Bosch, Edwin van der Walt, Danie Putter en Luan Jacobs. Hier is waar hierdie film gaan wys: Nu Metro Canal Walk, Clearwater Mall, The Glen, Key West, Loch Logan, ...
Read More »Vir die Voëls
Die ware, humoristiese verhaal van ‘n kronkelrige liefdespad na die kansel Deur Jaco Lotriet Stroopsoete nostalgie. Daar is nie twee beter gekose woorde om hierdie onvergeetlike liefdesverhaal te beskryf nie. ‘n Verhaal so boeiend, beide die karakters en storielyn omvou die gehoor van meet af tot op ‘n punt waar hul met oorgawe verlore gaan in ‘n wêreld van weerloosheid, onverskrokkenheid as antitese, liefde, vriendskap, ...
Read More »Noem My Skollie – SA’s Official entry to the 2017 Academy Awards
The special jury convened by the National Film and Video Foundation (NFVF) announced today that the feature film, Noem My Skollie, currently on circuit in South African cinemas has been nominated as South Africa’s official selection to the 89th Annual Academy Awards (Oscars) in the category for Best Foreign Language Film Award. The NFVF CEO Zama Mkosi said: “We are proud that after a rigorous judging process, ...
Read More »Noem my Skollie
Die film wat afspeel op die Kaapse Vlakte en in Pollsmoor-gevangenis is gebaseer op die lewe van draaiboekskrywer John W. Fredericks. Dis ‘n baanbrekersfilm wat die oorwinning van die menslike gees vier en gebaseer is op die ware verhaal van ’n jong man in die 1960’s wat ’n storieverteller in die tronk word. Noem My Skollie vertel die verhaal van vier tieners, AB (Austin Rose) en sy ...
Read More »Come see Game of Thrones on the Big Screen
Winter is Coming… to the Big Screen! M-Net Edge channel 102 on DStv is excited that Emmy® Award-winning Best Drama Series Game of Thrones is returning on Monday 25 April at 03:00 (Express from the U.S.) and Thursday 28 April at 21:00 (Prime Time). Stage and Screen, with the awesome compliments of M-Net Edge and Ster-Kinekor Theatres are giving a 5 lucky GoT fans, and their ...
Read More »My Father’s War
Treffende Suid-Afikaanse film My Father’s War in Augustus 2016 op die silwerskerm Hierdie tweetalige (Afrikaanse/Engelse) drama fokus op die gebroke verhouding tussen ’n pa en sy rebelse tienerseun. Die rolprent speel in 2003 af en die 19-jarige Dap Smit (Edwin van der Walt), baklei aanhoudend met sy pa, Dawid (Stian Bam), ’n veteraan van die Grensoorlog. Die mans stem oor niks saam nie en daar is klaarblyklik ...
Read More »Kaartjies vir Vir Altyd beskikbaar vanaf 4 February
Suid-Afrikaners kan vanaf 4 Februarie 2016 om 12h00 via Ster-Kinekor, die verspreider van die film, kaartjies bespreek vir die nuwe romantiese avontuurfilm VIR ALTYD, wat op 12 Februarie 2016 landswyd in teaters in Suid-Afrika uitgereik word. Net soos in die geval van die lokettreffer Pad na jou Hart, vertolk Ivan Botha en Donnalee Roberts die hoofrolle, en het hul weer saamgespan om die rolprent te skryf en ...
Read More »Pad na jou Hart
Pad na Jou Hart, is 'n romantiese avontuurfilm wat jou sal laat lag, huil en verlief maak op verlief wees, met Ivan Botha en Donnallee Roberts
Read More »Stuur Groete aan Mannetjies Roux
As Paul Eilers die regie doen, met name soos Ian Roberts en Anna-Mart van der Merwe, en jy gooi 'n klankbaan van Laurika Rauch daarin, het jy 'n wenner...
Read More »Faan se Trein
Willie Esterhuizen speel in Faan Se trein, wat op 'n klein Karoo dorpie afspeel, waar liefde weer 'n gemeenskap moet saam bring na etlikke tragedies...
Read More »