Browsing: Ster Kinekor

Treffende Suid-Afikaanse film My Father’s War in Augustus 2016 op die silwerskerm Hierdie tweetalige (Afrikaanse/Engelse) drama fokus op die gebroke verhouding tussen ’n pa en sy rebelse tienerseun.…

Pad na Jou Hart, is ‘n romantiese avontuurfilm wat jou sal laat lag, huil en verlief maak op verlief wees, met Ivan Botha en Donnallee Roberts

As Paul Eilers die regie doen, met name soos Ian Roberts en Anna-Mart van der Merwe, en jy gooi ‘n klankbaan van Laurika Rauch daarin, het jy ‘n wenner…

Willie Esterhuizen speel in Faan Se trein, wat op ‘n klein Karoo dorpie afspeel, waar liefde weer ‘n gemeenskap moet saam bring na etlikke tragedies…