Epic Story of Racheltjie de Beer Soon on our Big Screens. The most anticipated Afrikaans film of the year, The Story of Racheltjie de Beer, releases nationwide in October 2019. Based on the best-selling novel of the same name by writer and filmmaker Brett Michael Innes, the film tells the fabled story of Afrikaans family, the De Beers, who are forced to find shelter on ...
Read More »Tag Archives: Stian bam
Feed SubscriptionLiewe Lisa
Kompanjie Stories se Eerste Vol Fliek maak Liefde op Valentynsdag. Liewe Lisa, die debuutfilm van Kompanjie Stories, se lokprent is nou aanlyn te sien. Die film word vrygestel op 14 Februarie 2019 en kykers sal Hendrik Cronje en Elani Dekker in die hoofrolle sien. Die film Liewe Lisa is nie net die filmmakers se eerste produksie nie, maar het ook as inspirasie gedien vir die begin van ‘n nuwe produksiemaatskappy, naamlik Kompanjie Stories, met ...
Read More »My Father’s War
Baanbreker film skuif grense deur Louw Mulder Ek kan die films op my een hand tel waarin ek skelm-sklem ‘n traan of drie moes af vee weens die boeiende greep wat die storielyn op my gehad het. My Father’s War, is beslis die eerste Suid Afrikaanse rolprent in hierdie kategorie. Nie net is dit ‘n storie vol-op drama, intrige en oorlogstonele nie, maar dit is ...
Read More »Ons Praat met Edwin van der Walt
Edwin van der Walt speel die rol van Dap Smit in My Father’s War: “Ek is Verlief op hierdie rol” Deur Louw Mulder, Geredigeer deur Hanri Wondergem Daar was oor die afgelope paar jaar ‘n oplewing in die Suid-Afrikaanse filmbedryf. Dit het tot gevolg dat Suid-Afrikaanse akteurs se loopbane fyn dopgehou word. Een van die Suid-Afrikaanse akteurs wat sy staal deur veelsydigheid wys, is Edwin ...
Read More »Review: Uitvlucht
Die kronkelpad van volwasse liefde, in ‘n storie van hoop en genade. Deur Jaco Lotriet Anna is ‘n gebroke, middelklas vrou in hierdie genadevolle moraliteit spel, onder die regie van bekroonde Suid-Afrikaanse film en televisie reggiseur, Regardt van den Bergh. Haar gemoedstoestand is gewikkel in ‘n stryd met haar gewete, as gevolg van haar diep Christelike waardes. Dié worsteling lei eindelik tot ‘n beduidende ...
Read More »My Father’s War
Treffende Suid-Afikaanse film My Father’s War in Augustus 2016 op die silwerskerm Hierdie tweetalige (Afrikaanse/Engelse) drama fokus op die gebroke verhouding tussen ’n pa en sy rebelse tienerseun. Die rolprent speel in 2003 af en die 19-jarige Dap Smit (Edwin van der Walt), baklei aanhoudend met sy pa, Dawid (Stian Bam), ’n veteraan van die Grensoorlog. Die mans stem oor niks saam nie en daar is klaarblyklik ...
Read More »Fiëstas 2015: Hier is die Benoemdes
Die benoemings vir die kykNET Fiësta-toekennings was vroeër vanjaar op Flits, kykNET se aktuele vermaakprogram, aangekondig. Die Fiëstas is die enigste toekennings in sy soort in die land en akteurs, aktrises, regisseurs, skrywers, musikante en visuele kunstenaars word sedert 2011 vereer vir hul uitsonderlike werk by die land se grootste kunstefeeste. Die Fiëstas word op 18 Februarie 2016 by ’n glansgeleentheid by die Staatsteater in Pretoria ...
Read More »Uitvlucht
Nuwe film van Regardt van den Bergh. Hoogs suksesvolle skrywer, regisseur en vervaardiger Regardt van den Bergh se nuwe Suid-Afrikaanse film, Uitvlucht, word op 13 Mei 2016 landswyd uigereik en nou kan lesers na die eksklusiewe lokprent van hierdie opwindende rolprent loer! Uitvlucht vertel die verhaal van Anna (Clara Joubert van den Bergh), ’n konserwatiewe middelkasvrou wat met vuur speel en alles wat ...
Read More »