Browsing: kykNet

Twee gesinne. Twee huise. Agt weke kwarantyn, is kykNET se splinternuwe realiteitsreeks, Kwarantyn, op ‘n eerste opwipkanaal in die geskiedenis van die Afrkikaanse kanaal.

Starry Cast for Athol Fugard’s Masterpiece for the Fugard’s 10’th Birthday! A star-studded cast has been announced for a new Fugard Theatre production of Athol Fugard’s…

kykNET se Plaasjapie beloof ‘n Groot Oes met Groot Pryse! Kan jy vir  een maand op ‘n plaas oorleef? Skryf in vir kykNET se nuwe realiteitsprogram,…

Maak reg vir Fynskrif 2 in Oktober Fynskrif is terug. Die tweede seisoen tel drie maande later op met Van Wyk en Vennote wat aan ‘n…

kykNET gaan saam met die Bokke Japan toe – Ja! Die Rugby Wêreldbeker skop af op 20 September en die Springbok-span, wat pas aangekondig is, vertrek…

Welkom by Huis Lelieveld! Molly (Lizz Meiring) van Molly en Wors en Ouboet en Wors het haar werk as tandartsassistent verruil vir dié van matrone! In…

Ferdie en Danny, en kie, kom terug Ferdie Kruger en die personeel van Die Fransen hotel keer in Januarie 2020 terug vir ‘n vierde seisoen van…