Home / Archives / News Archives / Fiesta’s 2019 Wenners

Fiesta’s 2019 Wenners

Die 9de kykNET Fiëstas: Hier is die wenners:

Alexa Strachan en Sandra PrinslooDie 9de kykNET Fiëstas is op Donderdag 14 Februarie 2019 by die Kunstekaap-teater in Kaapstad gehou en regstreeks op kykNET, DStv-kanaal 144, uitgesaai. Dit was ’n aand ter viering van kreatiwiteit en besonderse prestasies in die uitvoerende kunste.

Bennie Fourie het die program as seremoniemeester gelei en is deur Schalk Bezuidenhout, Gideon Lombard, Kay Karriem, Jarrid Geduld en Jill Levenberg as sy mede-aanbieders bygestaan.

Die gaste en kykers was ook met optredes deur Jo Black, Craig Lucas, Paxton, die Cape Dance Company, CPYO onder leiding van Chad Hendricks en UWC Choir bederf.

 

Geluk aan die wenners:

BESTE AKTEUR:

Wilhelm van der Walt – Klippe wat Val

 

BESTE AKTRISE:

Joanie Combrink – Toutjies & Ferreira

 

BESTE MANLIKE BYSPELER:

Dean John Smith – Klippe wat Val

 

BESTE VROULIKE BYSPELER:

Lee-Ann van Rooi – Kinnes

 

BESTE REGIE:

Nicole Holm en Wolf Britz – Toutjies & Ferreira

 

BESTE TEATERONTWERP:

Ilana Cilliers en Wolf Britz – GodgOdgoD

 

 

BESTE SPEL IN ’N SOLO-VERTONING:

Antoinette Kellermann – Hierdie Lewe

 

BESTE NUUTGESKEPTE AFRIKAANSE TEKS:

Saartjie Botha – Toutjies & Ferreira

 

BESTE OPKOMENDE KUNSTENAAR:

Anoecha Krüger – Raak

 

BESTE PRESTASIE IN KLASSIEKE MUSIEK:

Zanta Hofmeyr en Miro Chakaryan – Viool Dialoog

 

BESTE PRESTASIE IN VISUELE KUNS:

Diane Victor – Skadu’s en Lig/Shadows and Light

 

BESTE MUSIEKGEDREWE PRODUKSIE – BUITELUG:

kykNET Konsert Saterdagaand

 

BESTE MUSIEKGEDREWE PRODUKSIE – PODIUM:

Amanda Strydom – Stadig oor die Klippers

 

BESTE MUSIEKGEDREWE PRODUKSIE – TEATER:

David Kramer se Platteland

 

BESTE AANBIEDING:

Toutjies & Ferreira

 

BESTE DUO OF ENSEMBLE:

Babbelagtig

 

BESTE VERTALING OF VERWERKING VAN Ń BESTAANDE WERK:

Saartjie Botha – Hierdie Lewe

 

FEES VAN DIE JAAR:

Innibos

 

BLOU FIËSTA:

The Johaar Mosaval Journey: District 6 to the Royal Ballet

 

LEWENSBYDRAE TOT TEATER:

Dr. Eduard Greyling

Dr. John Kani

Sandra Prinsloo

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

*

code

Scroll To Top