Browsing: South African Music
Hierdie is ‘n Boodskap van Hoop! Die donkerkop sangeres, Mari Bosman, het pas ’n nuwe goedvoel liedjie oor hoop en vergifnis vrygestel. Dié liedjie wat in…
Kragtige ballade van Opkomende Jong Man. Hy is skaars twintig jaar oud en spog reeds met sy eie kortverhaal, digbundel en twee enkelsnitte, wat almal baie…
Lief vir Alles hier.. Veral sy Nuwe Enkelsnit! Tweede Kans, ‘n nuwe enkelsnit deur een van Suid-Afrika se mees veelsydige kunstenaars, wat nie net spog met…
Nuwe Kunstenaar klim met Elke Noot op die Musiektoneel. Eersdaags stel Emil Paul, super talentvolle jong kunstenaar, sy eerste enkelsnit, getiteld, Elke Noot, vry. Die genre…
Nuwe Boy Band is Eon Stap voor die res! In 2017 stig Altus Theart, Pieter Marcato en Jerry Spangenberg die Afrikaanse Alternatiewe popgroep EON en bereik…
Moenie Sommer haar tweede enkelsnit Mis nie! Geraldine Scholtz het geen bekendstelling meer nodig nie. Haar eerste enkelsnit, Sommer, ’n popliedjie uit die pen van…
A Ruby is Gem. In more ways than One… Ruby Rouge is een van daardie kunstenaars wat jou beïndruk wanneer jy haar vir die eerste keer hoor sing.…
New Album with 12 New Tracks It has been years since fans last saw an official body of work released by CrashCarBurn. The day has finally arrived…
Nuwe Musiek Video Bring Winter na die Reën Daar was lanklaas ‘n verwerking van ‘n ou treffer wat so opreg, suiwer en beeldskoon opgeneem is soos…
Verona ontmasker haar talent met eerste enkelsnit. Verona, met haar strelende stem, het beslis geen bekendstelling nodig in vermaakkringe nie. Dié kleindorpiemeisie van Meyerton het oor…
Company
Contact Jenny Griesel
Drop an email, and we'll get in touch.